Huis van Hohenzollern-Sigmaringen

Huis van Hohenzollern-Sigmaringen
Suid-Duitsland
Wapen van die Huis van Hohenzollern-Sigmaringen
Wapen van die Huis van Hohenzollern-Sigmaringen
Land Graafskap/Prinsdom Hohenzollern-Sigmaringen
Stigter Karl II
Gestig 1576
Geëindig 1850
Rede Anneksasie deur Pruise
Huis van Hohenzollern-Sigmaringen
Oos-Europa
Wapen van die Huis van Hohenzollern-Sigmaringen
Wapen van die Huis van Hohenzollern-Sigmaringen
Land Roemenië
Stigter Carol I
Gestig 10 Mei 1866
Laaste heerser Michael
Abdikasie 30 Desember 1947
Rede Kommunistiese staatsgreep
Huidige hoof Michael
Die Graafskap Hohenzollern-Sigmaringen
Kaart van Roemenië in die 20ste eeu

Die Huis van Hohenzollern-Sigmaringen is ’n tak van die Swabiese lyn van die Hohenzollern-dinastie. Dit het oor die Graafskap Hohenzollern-Sigmaringen geheers wat later ’n prinsdom geword het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy